Modulekode | JZL 454 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Lesontwerp en die toepassing van ontwerp (voortsetting en toepassing van tweede? en derdejaarmetodologie-inhoud); fasespesifieke toepassing; toepassing, aanpassing en integrering van uitkomste sodat oorbrugging kan plaasvind; vakspesifieke beginsels van assessering en toepassing; innoverende onderrig; tematiese beplanning; identifisering, aanpassing en gebruik van hulpbronne vir onderrig; seleksie en assessering van outentieke tekste en handboeke; fasilitering en bemiddeling van leer; meervlakkige onderrig (aanpassing van die kurrikulum om in die behoeftes van diverse leerders te voldoen); differensiasie (leerstyle en individuele verskille, meervoudige intelligensies) en inklusiewe onderwys; koöperatiewe leer; opleiding in elektroniese hulpbronne, e-leer en mikro-onderrig. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App